Arnoux & Erhin troue agtergrond

©2026  ·  5 Desember

Arnoux &
Erhin

Ons nooi julle met liefde na ons spesiale dag — sien asseblief al die trou-inligting hieronder.

Gereelde Vrae

Teen wanneer moet ek RSVP?

Ons sal dit opreg waardeer indien julle voor of op 31 Oktober 2026 RSVP sodat finale getalle bevestig kan word.

Hoelaat moet ek arriveer?

Ons vra dat gaste asseblief 30 minute voor die seremonie arriveer.

Wat is die kleurskema?

Daar is geen spesifieke kleurskema nie, maar hou asseblief by semi-formeel.

Kan ek ‘n plus one saambring?

Slegs indien dit op jou uitnodiging aangedui is.

Is kinders genooi?

Nee, dit is ‘n volwasse geleentheid.